Noemsie Kleuterskool

Skoolhoof en Eienaar

Karien Wolhuter

 

Blou Klas 4-5jariges

Chane Smit

 

Groen Klas 3-4jariges

Bianca Prinsloo

 

Rooi Klas 2-3 jariges

Anet Elliott

Geel Klas 2 jariges

Tania Fourie

Ons assistente

Kate Masemola:

Kate is die Blou klas (4-5 jariges) se assistent en maak vir die kinders kos.

 

Sophy Makua

Sophie is die groen klas(3- 4 jariges) se assistent.

 

Catherine Madigaga

Catherine is die Rooi Klas( 2-3 jariges )  se assistent.

 

Linah Tshabalala

Linah is die assistent in die Rooi klas (2-3jariges)

 

Christina Matemotsa

Christina is ook 'n assistent in die Geel Klas ( 1-2 jariges)

 

Florence Ndubana 

Assistent Geel Noemsies (1-2 jariges)