Ons het elke Donderdag Dansmuis klassies wat deur Natasha aangebied word. Daar word verskillende dansies aangeleer!Alle ekstra klassies se fooi word direk aan die betrokke persoon betaal.