Klassies om u kind se emosionele intelligensie te verbeter. Dit word op 'n Vrydag deur Mariska aangebied. Alle ekstra klassies se fooi word direk aan die betrokke persoon betaal.