Ons het  elke Maandag Playball by die skool. Charlene bied dit al vir baie jare hier by ons aan.Alle ekstra klassies se fooi word direk aan die betrokke persoon betaal.