Daar is Dinsdae ook RSkills rugby vir die seuns. Die seuntjies leer basiese balvaardigheid aan. Fooi is ekstra direk aan hulle betaalbaar