Photo Gallery

Foto's van ons skool


Ons nooi graag mense om by ons te kom kuier om ons nog slimmer te maak!!

Ons het aparte speelgronde vir die verskillende ouderdomsgroepe. Die 2-3 jariges speel apart van die 4-5 jariges.