Daar word op 'n Donderdag Pottebakkery klassies by die skool aangebied deur Tina. Sy maak die oulikste klei goedjies met die kinders en hulle geniet dit baie.