Balletklasse word hier by die skool aangebied deur Leanie  se Balletskool.  Ballet is elke Woensdagoggend by die speelskool. Die dogtertjies kan sommer klaar aantrek by die huis. Ons sal help om na die ballet weer hul gewone klere aan te trek. Wintertyd kan hulle net hule balletskoene aantrek.