By Noemsie glo ons dat musiek n integrale deel van elke kind se opvoeding moet uitmaak. Ons het vir Be Sharp Beetles wat Woensdae vroeg musiek kom gee by die skool. Musiekgelde is ekstra.